top of page

 WILD BEWERKING

DIE WILD SEISOEN IN SUID AFRIKA IS 'N UNIEKE ERVARING VIR DIE JONG & 

ERVARE JAGTERS. GOEDE HOOP SLAGHUIS DRA BY TOT DIE ERVARING DEUR 

VERWERKING VAN DIE HOOGSTE GEHALTE VIR DIE JAGTER TE BIED. ONS HET

'N ERVARE SPAN EN OOK RESEPTE OM VAN TE KIES & TE KEUR. U EIE RESEP &

BYKOMSTIGHEDE SAL OOK GEBRUIK WORD AS U DIT VERKIES.

REELS & VOORWAARDES :

  • Wild moet vir verwerking bespreek word, om teleurstelling te voorkom.

  • GEEN wild sal met velle aanvaar word nie.

  • Groot wild karkasse moet geboud & geblad word. ( vergemaklik die aflaai proses.)

  • Verwerkings tarief & prys gaan gepaard met hoe die wild ontvang word.

  • Wild kan slegs tydens werks ure  afgelaai word.

  • Bespreking sal net suksesvol wees indien U gekontak word  vir bevestiging .                     

PRYSE :

( PRYSE KAN SONDER KENNIS GEWING VERANDER EN MOET SLEGS GEBRUIK WORD AS BERAAMINGS KOSTE ! )

BEES......................................R 49-99

SKAAP....................................R 59-99

VARK......................................R 39-99

VARK SPEK.............................R 29-99

DERMS....................................R  8-50

SPESERYE................................R  2-50

ASYN & WORCESTER SOUS.......R  8-00

 

Die pryse is vir verwerking per kilogram

rou produk !

 

 

© 2023 by DINNER SHOP. All rights reserved.

  • facebook-square
  • Twitter Square
  • google-plus-square
bottom of page